Skole
|
» Afrikaanse Hoër Meisieskool Geleë in Pretoria. Akademie, kalender, geskiedenis, koshuisbesonderhede, kultuur, alumni, sport en tradisies. » Afrikaanse Hoër Seun- en Meisieskool Geleë in Pretoria. Alumni, reünies, kontakbesonderhede, geskiedenis, en geelbladsye. » Afrikaanse Hoërskool Sasolburg Foto's, oudleerlinge, en inligting oor Sasolburg. » CVO-skool Pretoria Prospektus, leerlinge, skoolgeld, toelatingsvereistes, Ons Anker-nuusblad, CVO-debat, en ander CVO-skole. » CVO-skool Vryburg Enkele bladsy met algemene inleiding. » Goudveld Hoërskool Akademie, besoeders, foto's, kultuur en opvoedkundig, ouers, prospektus en sport. » Hennenman Hoërskool Foto's, bestuur, akademie, kultuur en koshuis, matrieks en personeel, en sosiaal. » Hoër Tegniese Skool Carel de Wet Geleë in Vanderbijlpark. Adademie, kalender, kultuur en sport. » Hoër Tegniese Skool Pretoria-Tuine Akademie, bestuur, orkes en personeel. » Hoërskool Brits-reünie 1991 Reüniebladsy met kontakbesonderhede, nuus, foto's en spotprente. » Hoërskool D.F. Malan Geleë in Bellville. MTBS-sportbyeenkoms, foto's, personeel en fasiliteite, matriekbladsy, alumni, en kontakbesonderhede. » Hoërskool Dr EG Jansen Amptelike webwerf van dié skool, met bladsye oor alumni, nuusbriewe, inskrywings en jaarprogram. Elders is afdelings oor sport, kultuur, akademie, en die sosiale lewe. » Hoërskool Florida Algemene een-na-die-ander-webwerf met inligting. » Hoërskool Garsfontein In die ooste van Pretoria. Akademiese, sport- en kultuur-besonderhede, nuusbriewe en inligting. » Hoërskool Grens-reünie 1985 Geleë in Oos-Londen. Algemene inligting, ou klasfoto's, jaarboekinskrywings, en kontakbesonderhede. » Hoërskool Jeugland Geleë in Birchleigh. Agtergrond, uitleg, kontakbesonderhede, restaurant, klasrooster. » Hoërskool Kempton Park Akademie en kultuur, sport en sosiaal, kontakbesonderhede, restaurant en finansies. » Hoërskool Linden Geleë in Johannesburg. Nuusbrief, kwartaal- en weekprogram, prestasies, foto's, en inskrywingsvorm. » Hoërskool Lydenburg-reünie 1981 Foto's van toentertyd en vandag, nuusbriewe en reüniefoto's. » Hoërskool Menlopark Akademie, alumni, Engelse weergawe van blad, kultuur en sentrums, sosiaal en sport. » Hoërskool Oudtshoorn Hoof se boodskap, geskiedenis, akademie en skooldrag, sport, handboeke, tradisies en skoollied. » Hoërskool Overkruin Geleë in Pretoria. Amptelike werf met bladsy oor wat die skool bied, hul borge, en skoolprogram en skoolreëls. » Hoërskool Overvaal Akademie, beheerliggaam, kultuur, leerlingraad en personeel, en sport. » Hoërskool President Geleë in Vrijzee, Goodwood. Inligting oor die skool, ouers-onderwyser-kommunikasie, en foto's. » Hoërskool Primrose Geleë in Germiston. Skoollied, erekode, personeel, akademie en sport, en skoolwapen. » Hoërskool Sand du Plessis Geleë in Bloemfontein, Suid-Afrika. Algemene nuusbrokkies en besoekerstatistiek. » Hoërskool Voortrekkerhoogte Nuus, sport, akademie en kultuur, prestasies, ouers en personeel, en borge. » Hoërskool Wagpos 'n Afrikaanse skool op 'n plaas 5 km buite Brits in die Noordwes. Tegniese, landbou- en gasvryheidstudies. Inligting oor koshuise en busvervoer. » Hoërskool Waterkloof Geleë in Pretoria. Akademie, sport, sosiaal, kultuur, alumni en kontakbesonderhede. » Klubrooies Ondersteunersvereniging van die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad, Suid-Afrika. Visie, missie, projekte, promosies en reünies. » Kroonstad Akademie Afrikaanse private laer- en hoërskool geleë in Kroonstad. Inligting oor aktiwiteite en kurrikulums. » Laerskool Bakenkop Geleë in Centurion. Akademie, skaak, briewe, foto's, kultuur, skoollied deur Koos Doep, sport, en missiestelling. » Laerskool Beaumont Geleë in Somerset-Wes. Tweetalige werf oor kultuur, administrasie, prospektus, sport en roosters, en 'n nuusbrief. » Laerskool Broederstroom Geleë in Ifafi. Personeel en bestuursraad, leerlingraad, akademie, kultuur en sport, busroete en nuus. » Laerskool D.F. Malherbe Geleë in Vanderbijlpark. Akademie, sport, kultuur, personeel, leerlingraad en nuusbrief, kalender, foto's. » Laerskool Dr. Havinga Enkelbladsy met algemene inligting, prospektus en kontakbesonderhede. » Laerskool Emfulenipark Geleë in Vanderbijlpark. Inligting oor die gradeplegtigheid, revue, akademie, leerlingraad, sport en kultuur. » Laerskool Fleur Geleë in Lyttelton, Centurion. Nuusbrief, beheerliggaam, kultuur, klerewinkel, naskoolse afdeling, prestasies en akademie. » Laerskool Hennenman Missie, personeelblad, sport en kultuur, foto's en webskakels. » Laerskool Hennopspark [Flash nodig] Geleë in Centurion. » Laerskool Horison Geleë in Roodepoort. Algemeen, akademie, sport en kultuur, finansies en die trust, omsendbrief en kontakbesonderhede. » Laerskool Kathu Akademie, buitemuurse aktiwiteite, huldeblyke, en kultuur. » Laerskool Louw Geldenhuys Geleë in Linden. Eeufees, inligting, sentrums, jaarprogram, en kontakbesonderhede. » Laerskool Lynnwood Akademie, bestuur, geskiedenis, kultuur en winkel, naskoolsentrum, sport en dagboek. » Laerskool Newton Geleë in Kimberley. Tweetalige werf met inligting oor akademie, fasiliteite, koshuis, kultuur, sport, en webskakels. » Laerskool Oranje-Noord Geleë in Upington. Nuus, dienste, personeel en iets oor Futurekids. » Laerskool Unika Geleë in Randburg. Akademie, borge, geskiedenis, jaarprogram, webskakels, skoolkoerant, personeel en kultuur. » Laerskool Voorbrand Beheerliggaam, personeel, geskiedenis, skoolfonds, skoollied en missie. » Laerskool Wesbank Geleë in Oudtshoorn. Geskiedenis, skoolhoof en missie, akademie en rekenaars, leerlinge en buitemuurse aktiwiteite, nasorg, preprimêr en kunstefeesinligting. » Laerskool Willem Cruywagen Inligting oor skoolbedrywighede. » Morgenzon Landbou Akademie Die sogenaamde Landties, 'n Afrikaanse skool in Mpumalanga, met landbou-, tegniese en gasvryheidstudies. Laer- en hoërskool, en toerisme-inligting. » Oos-Rand Akademie 'n Afrikaanse private skool met Chritelike beginsels aan die Oos-Rand in Gauteng. » Paul Roos Gimnasium Geleë in Stellenbosch. Aansoekvorm, kontakbesonderhede, fasiliteite, geskiedenis, sport en sosiaal. Tweetalige werf. » Potchefstroom Gimnasium Akademie, algemene inligting, ererol en dagboek, kultuur en sport, leerlingbladsy. » Preprimêre Skool Orban Geleë in Johannesburg. Inleiding, skoolsake, onderrig, addisionele klasse, kontakbesonderhede. » Primêre Skool Dirkie Uys Geleë in Durban. Tweetalige enkelbladsy met algemene inligting en kontakbesonderhede. » Primêre Skool Fichardtpark Algemene inligting, nuusbriewe, skoollied, rooster, snoepie, buitemuurse aktiwiteite, geskiedenis en kontakbesonderhede. » Primêre Skool Leeuwspruit Geleë in Sasolburg. Missie, visie, personeel en leerlinge, skoolreëls en kontakbesonderhede. » Randburg Hoërskool South Afrikaanse Afrikaans christelike publieke skool. Randburg, Gauteng. |
|
Last Updated: 2007-04-14 06:45:11
|